FANDOM


Skape is passiewe mobs wat wol en skaapvleis gee.
Skaap

Beginpunt: Edit

Die meerderheid van skape is wit, met 'n 81.836% kans van wit wees. Skape het 'n 5% kans van ligte grys, donker grys, en swart wees.

Natuurlike opwekking Edit

Skape se beginpunt is meestal op grasblokke op die lig vlak van 9 of hoër met tin minste 2 blokke van spasie bo hulle. Hulle word gewoonlik gebore groepe van 4 tans die skepping van 'n wêreld.

Laat val: Edit

Skape laat val:

  • 1 wol van sy kleur.
  • 1-3 wol in plaas van 1 (waneer die skaap geskeer is).
  • 1-2 stukke rou skaapvleis (1-2 stukke gaar skaapvleis as die skaap dood gaan in 'n vuur).