FANDOM


'n Monstereier is 'n blok wat lyk soos 'n normale klip-tipe blok, maar vismotte kom uit dit uit wanneer die blok gemyn is.

Hulle is genoem <Block> Monster Egg in die Java en in die Bedrock weergawes (Infested <Block> en Silverfish <Block> in die Console Weergawe, waar <Block> die naam van die blok is.