FANDOM


Herobrine verwys na 'n fiktiewe mob in Minecraft wat geglo is om te lyk soos Steve met wit oë.

Herobrine is gesien as 'n vyandige mob wat die speler aanval en toevallige goeters bou in die speler se wêreld.

Herobrine het 'n groot ikoon geword van die Minecraft gemeenskap.

Oorsprong Edit

Herobrine het begin as 'n creepypasta.